Antjie Krog – translated by/ vertaal deur outeur/author, Denis Hirson, Richard Jürgens, Karen Press and Tony Ullyatt Antjie Krog Antjie Krog was born in 1952 and grew up on a farm in the Kroonstad District of the Free State Province in South Africa. She is the daughter of Willem Krog and Dot Serfontein, herself…
Tag: Richard Jürgens
Wanneer “openbare vyande” hande vat
Verlede jaar is die Franse letterkunde geskud toe briewe tussen die liberaaldenkende Bernard-Henri Lévy en aartspessimis Michel Houellebecq verskyn het. Pas het hierdie korrespondensie, wat in uiterste geheimhouding via e-pos gevoer is van Januarie tot Julie 2008, in Nederlandse verskyn met die vertalings deur Rokus Hofstede (Lévy) en Martin de Haan (Houellebecq). Volgens De Papieren Man se…
Charl-Pierre Naudé. On the cosmopole and the province – another sort of angle
Richard Jürgens [Richard is die skrywer van The Many Houses of Exile (Covos Day), oor sy wedervaringe as ‘n apartheid-dissident in Afrika terwyl verbonde aan die ANC, en later ook vlugteling van ook die ANC. Die boek het verskeie baie gunstige resensies in die pers gekry in die laat negentigs toe dit…