Die sielkundige Carl Jung verwys in sy werk by herhaling na ‘n kondisie wat hy die Anfortas-wond noem, maar verduidelik dié term slegs eenmaal in een van sy moeilikste werke, naamlik Psycological Types. Baie eenvoudig gestel verwys dié term na ‘n inherente gespletenheid in die mens se psige – Jung noem dit die gekultiveerde…