Yang Lian is ‘n indrukwekkende digter. Punt. Saam met sy kollega’s Bei Dao en Duoduo het hulle bykans die ganse landskap van die Sjinese digkuns verander. En juis daarom is die Yang Lian-digbundel wat tydens die Dansende Digtersfees beskikbaar gaan wees, en wat ek graag jou aandag op wil vestig, die versamelbundel Riding Pisces –…