Narokkong Riël Franzsen In hierdie debuutbundel word die verhouding tussen vader en seun vanaf geboorte tot by volwassenheid verken. Dit is egter ’n besonder komplekse verhouding omdat die seun outisties is. Die tema van outisme, wat nog nie voorheen in die Afrikaanse poësie neerslag gevind het nie, word deurgaans vanuit die subjektiewe ervaring van die…