Meimaand. Maand van moeders. Eerste wintermaand van die jaar: die lig is minder herfs; ’n bleekheid sypel in. Tog is daar ’n intensiteit wat deur die winterlandskap opgeroep word; ’n binne-leef of hibernasie. Gedigte wat gewoonlik betrekking op Moedersdag het, word vanuit die invalshoek van die digtende kind gekies: ’n oorbekende voorbeeld hiervan is Antjie…
Tag: Rika Cilliers
Hannalie Taute. Die padda wil gaan opsit….
SOETSTEEL SYSOENTJIES – RIKA CILLIERS Systeel soetsoentjies Steel sy soet soentjies Steel soet sy soentjies Seisoentjies steel soet (Foto: “Tong uitsteek is soentjies vra” 2014 Hannalie Taute. Borduurwerk en doillie op binneband/rubber) Vir een of ander rede dink ek aan paddas wanneer ek die woord ‘liefde’ of ‘Valentynsdag’ hoor. Ek wonder wat sou Freud…