Baie dankie aan al die digters wat gedigte voorgelê het vir moontlike opname in die nuwe Versindaba-bundel wat hopelik teen die einde van 2024 sal verskyn. Ons het so baie gedigte ontvang dat ons onmoontlik almal kon plaas. Hieronder is ʼn seleksie van tien gedigte waarmee ons die nuwe jaar inlei – willekeurig gekies…