In 2012 word ek genader om ’n kort boekoorsig oor Imraan Coovadia se roman, The Institute for Taxi Poetry vir ’n vrouetydskrif te doen. Die verhaal handel oor fiktiewe taxi-digters in Kaapstad, en hoe die pendelaars sin probeer maak uit hulle alledaagse bestaan deur die skryf van poësie: die werkersklas se lief en leef en…
Tag: Rita Dove
Louis Esterhuizen. Rita Dove reageer op skietdood van tienerseun
In die VSA heers daar groot ontsteltenis oor die 17-jarige tiener, Trayvon Martin, se moordenaar wat verlede week deur die hof in Florida vrygespreek is. George Zimmerman en Martin was glo in ‘n bakleiery betrokke, waarop die gewapende Zimmerman die ongewapende tiener doodgeskiet het. Die hof se bevinding was dat Zimmerman uit selfverdediging opgetree…
Louis Esterhuizen. Amerikaanse swaargewigdigters in bekgeveg oor resensie
In die Amerikaanse media het daar ‘n bekgeveg ontstaan tussen Rita Dove, samesteller van The Penguin Anthology of Twentieth-Century American Poetry, en Helen Vendler na laasgenoemde se afwysende resensie van dié omvattende antologie wat in die New York Review verskyn het. Onder die opskrif “Are These the Poems to Remember?“ open Vendler haar…
Persoonlike gunstelinge: After reading ‘Mickey in the night kitchen’ for the third time before bed – Rita Dove
After reading Mickey in the night kitchen for the third time before bed I’m in the milk and the milk’s in me! … I’m Mickey! My daughter spreads her legs to find her vagina: hairless, this mistaken bit of nomenclature is what a stranger cannot touch without her yelling. She demands to see mine and…