Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Robert Pinsky

Louis Esterhuizen. Eenvoud en die trefkrag daarvan

3 September 20123 September 2012 By Versindaba

Op die weblog Slate het Robert Plinsky onlangs ‘n interessante bydrae gelewer oor die skoonheid wat opgesluit lê in onpretensieuse eenvoud. Reeds met sy inleidende betoog maak Plinsky ‘n enorme stelling: “Sometimes, the most plain surfaces demand mastering the most extreme nuances. In a building or a garment, sometimes ornament and elaboration can conceal imperfect…

Read More

Desmond Painter. Wat is ‘n prosagedig? Robert Pinsky oor Manuel Bandeira

4 February 20116 September 2013 By Versindaba

Wat is ‘n prosagedig? Wat is die verskil tussen ‘n prosagedig en ‘n kort-kortverhaal? Is Breyten Breytenbach se Katastrofes prosagedigte of kort-kortverhale? En Zirk van den Berg se tekste in Ekstra Dun vir Meer Gevoel? Wat is die verskil tussen ‘n prosagedig en die ‘poëtiese’ prosa van ‘n Michael Ondaatje of ‘n Anne Michaels? Ek…

Read More

Desmond Painter. Springsteen en Pinsky: Die Ontmoeting

7 May 20106 September 2013 By Versindaba

So ‘n rukkie terug het ek geskryf oor die Fairleigh Dickinson Universiteit se jaarlikse Word and Music Festival (Wamfest 2010) in New Jersey, waar Bruce Springsteen en die digter Robert Pinsky geskeduleer was om ‘n verhoog te deel. Intussen het hierdie ontmoeting tussen twee ikoniese Amerikaanse woordkunstenaars reeds plaasgevind, en na alle aanduidings was dit ‘n fassinerende…

Read More

Desmond Painter. Bruce Springsteen en Robert Pinsky

20 April 20106 September 2013 By Versindaba

Dit is klaarblyklik nie net hier by ons waar digters en rock ‘n rollers saam kers opsteek by woordfeeste nie. Bruce Springsteen, hoor ek vanoggend, tree in Mei op by die Fairleigh Dickinson Universiteit se jaarlikse Word and Music Festival (Wamfest 2010) in New Jersey. Die sanger gaan deelneem aan ‘n gesprek met die Amerikaanse digter, Robert…

Read More

Meeste gelees

  • Augustus-kompetisie
  • Resensie: "Kinderlê" deur Lynthia Julius
  • Resensie: "Miniatuur". (Johann de Lange)
  • Boekbespreking: “Taboek” (Riku Lätti)
  • Resensie: “Stil gesprek” (Jan Pretorius)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Watter danige lieflikheid was ons?
  • Maritha Broschk. laat dié wat oë het, voel
  • Hennie Nortjé. Shaka
  • Yolanda-Faye Holden. Beeld
  • Willem M. Roggeman. Een diva met vakantie

Nuutste kommentaar

  1. Maritha Broschk on Keith Oliver Lewis. vroeg ryp, vroeg vrot: mirror chat before the runway21 June 2025

    Liewe hemel. Dié het my nou wragtigwaar geráák.

  2. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Rainer Maria Rilke (1875-1926) (I)17 June 2025

    Baie dankie, Ilse. Dié vertaalprojek is ‘n opwindende en uitdagende onderneming soos min vir my en Robert.

  3. Ilse on 100 Duitse Bestes: Rainer Maria Rilke (1875-1926) (I)9 June 2025

    Dankie vir die lieflike vertalings!

  4. Heleen Louw on Jacobus Swart. Franz Kafka4 June 2025

    Treffend uitgebeeld. Jou vermoe om die essensie van 'n lewe' te omskryf is iets besonders vir my. En dan jou…

  5. Caren Kearley on Resensie: “Dawerende stiltes” (Caren Kearley)4 June 2025

    Dankie Maria, jy is welkom om my te kontak as jy een wil bestel. carenkearley@gmail.com. Ek is Ninni ewig dankbaar…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon