Faust Johann Wolfgang von Goethe Vertaal deur Robert Schall Johann Wolfgang von Goethe (1749-1832) is stellig die grootste Duitse digter; Goethe se drama Faust is sy bekendste werk en een van die grootste literêre werke in die Westerse kanon. Die hoofkarakter, Faust, begeer onbeperkte kennis, mag en aardse genot, en in sy strewe daarna…
Tag: Robert Schall vertaal Goethe
(3) Johann Wolfgang von Goethe (1749 – 1832). Vertaling in Afrikaans
Johann Wolfgang von Goethe. Vertaling uit Duits in Afrikaans. Vert. deur Robert Schall FAUST: ʼn TRAGEDIE Voorspel op die Verhoog Teaterbestuurder, Toneeldigter, Nar. Bestuurder Met julle twee was ek nog elke slag, in voor- en teëspoed, in goeie hande; nou wil ek vra wat julle hier te lande…