Op sy onlangse blog het Desmond Painter my ietwat voorgespring met ‘n bespiegeling rondom kandidate vir vanjaar se Nobelprys vr Letterkunde wat oor ongeveer twee weke van nou af aangekondig word. Oudergewoonte is die internet boepensdik van al die heerlike bespiegelinge oor wie se naam vanjaar uit die hoed getrek gaan word. Onwillekeurig dink ‘n mens…