Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Roel Richelieu Van Londersele

Louis Esterhuizen. Roel Richelieu van Londersele skryf beste Vlaamse gedig in 2011

8 October 20126 October 2012 By Versindaba

Oor die Vlaamse digter Roel Richelieu van Londersele (foto) het ek al vantevore my waardering uitgespreek. Nie net was sy bundel, Tot zij de wijn is, een van my gunstelingbundels in 2009 nie, maar die gedig “Mats” wat daarin opgeneem is, is in dié jaar ook aangewys as die beste enkelvers uit die vyf genomineerde bundels…

Read More

Roel Richelieu van Londersele. Tijd voor Snoek

13 May 201015 June 2010 By Marlise Joubert

Voorgelezen in Ertvelde, een dorp, dat erin slaagt tweehonderd mensen op de been te brengen voor poëzie. Een man stapt op mij af, we kennen elkaar niet. Hij blijkt een goede vriend te zijn geweest van Paul Snoek. Hij vertelt over Snoeks lezingen en tentoonstellingen, die hij heeft meegemaakt. Ik krijg een raar gevoel. Op…

Read More

Herman de Coninck-pryswenners

27 January 201027 January 2010 By Marlise Joubert

Gister is die wenners van die Herman de Coninck-pryse deur Friedl’ Lesage en sy paneel beoordelaars bekend gemaak. En helaas, Roel Richelieu van Londersele – ons voorkeurkandidaat – het dit toe nié gemaak in die kategorie vir die beste Vlaamse digbundel in 2009 nie. Dié eer het Paul Bogaert te beurt geval vir sy bundel…

Read More

Uitgestelde roem

18 January 201018 January 2010 By Marlise Joubert

Die naweek het ek iewers weer daardie óú slagspreuk van “Liberation now, education later” raakgelees. Derhalwe is die versoeking gewoon té groot en begin ek vanoggend se Nuuswekker met ‘n wysiging daarvan: “Eers sterf, daarna roem,” want Robert Tannahill, ‘n Skotse digter wat op 17 Mei 1810 selfmoord gepleeg het nadat sy manuskrip afgekeur was deur twee uitgewers,…

Read More

Onderhoud: Roel Richelieu van Londersele

15 January 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Om die liefde na te boots   Roel Richelieu van Londersele in gesprek met Louis Esterhuizen     Roel Richelieu van Londersele is in 1952 in Ninove gebore. Sedert sy eerste publikasie in 1973 vestig hy hom as een van die gewildste digters en romanskrywers in Vlaandere. In 2003 is hy benoem as stadsdigter vir…

Read More

Roel Richelieu Van Londersele

30 October 2009 By Marlise Joubert

Vir etlike jare al is Roel Richelieu Van Londersele een van my gunsteling digters in Vlaandere. Daarom dat ek met groot vreugde via ‘n berig op De Contrabas kon kennis neem van sy nuwe digbundel: Tot zij de wijn is. Van Londersele, wat reeds in 1973 gedebuteer het met die digbundel Marie Sans Toiltette, is…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Jacques Boshoff. Ontoereikend
  • Sharon Goliath. Here Hoe Groot Is U
  • Ruan Fourie. kindness is modern magic
  • Cobus Kruger. Deepfakes

Nuutste bydraes

  • Daniel Hugo. Rust-mijn-ziel: Digters gedenk Aucamp
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Elisma van Zyl. My Magnificat
  • Johann Lodewyk Marais. Windhoek se “onvolmaakte” kunswerk
  • Resensie: “waar daar eens ’n see was” (Jennifer Pape)

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Rus in vrede Tony Ullyatt10 December 2025

    Voorwaar droewe nuus. As letterkundedosent, digter en poësievertaler ‘n uitmunter gewees.

  2. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  3. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  4. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  5. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon