Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Roland Barthes

Joan Hambidge. Roland Barthes:  Die grein van die stem

28 November 2024 By Versindaba

  I The Grain of the Voice bevat onderhoude met Roland Barthes tussen 1962 – 1980.   Hierdie meester wat geglo het dat letterkunde die onuitspreekbare moet kan vertolk of weergee, is ‘n baie onderhoudende en intellektuele gespreksgenoot.   Le grain de la voix. In die veertigerjare het Barthes sanglesse geneem by Charles Panzera, wat…

Read More

Joan Hambidge. Roland Barthes via Philip Thody

30 October 202431 October 2024 By Versindaba

  I Op die Penguin-uitgawe van Cuddon se A Dictionary of Literary Terms and Literary Theory is daar ‘n afdruk van Roland Barthes wat sy belangrikheid as teoretikus beklemtoon. Langs Aristoteles en Samuel Johnson. Philip Thody wys daarop dat Barthes werk met die “infinite transcribability” in sy studie Roland Barthes: A Conservative Estimate (1977: 97)….

Read More

Joan Hambidge. Barthes en die isotopie  

14 October 202414 October 2024 By Versindaba

  I Annette Lavers wys in haar studie Roland Barthes: Structuralism and After op die ingewikkelde spel van isotopie met ‘n analise van ‘n koeplet van P. J. Toulet. Sy leen dit by Groupe ų (die Groupe de Liège) in 1977:   Étranger, je sens bon. Cueille-moi sans remords: Les violettes sont le sourire des…

Read More

Joan Hambidge. Barthes verder via Annette Lavers

7 October 20247 October 2024 By Versindaba

  “The reader will easily see where I stand”. Mythologies.   I Die teoretikus Annette Lavers wys in haar uitgebreide studie Roland Barthes: Structuralism and After op die inhiberende faktore van sy lewe beskryf in Roland Barthes deur Roland Barthes: die moeder ontvang geen finansiële steun as weduwee nie en word ‘n boekbinder in Parys;…

Read More

Joan Hambidge. Roland Barthes deur Roland Barthes

30 September 2024 By Versindaba

  This book consists of what I do not know: the unconscious and ideology, things which utter themselves only by the voices of others.   Roland Barthes is gebore op 12 November 1915 in Cherbourg. Sy vader, Louis sterf tydens die Eerste Wêreldoorlog voor sy eerste verjaarsdag. Hy word op die platteland groot op Urt…

Read More

Joan Hambidge. Roland Barthes: La mort de l’auteur

16 September 202416 September 2024 By Versindaba

  I Die dood van die skrywer is die geboorte van die leser. Die literatuurteorie fokus in die 19e eeu op die skrywer; hierna met die strukturalisme in al sy gedaantes, word die teks die uitgangspunt en in die sestigerjare word die leser die fokuspunt in die resepsie-estetika of reader response theory. Vandag is daar…

Read More

Joan Hambidge. Susan Sontag / Roland Barthes Deel II

9 September 2024 By Versindaba

  I Wanneer Susan Sontag die erotics of art verkies bó ‘n hermeneutiese een, aktiveer sy Roland Barthes (1915 – 1980) se The pleasure of the text wat in 1973 verskyn het. Plesier, soos wat psigoanalise dit sien, het te make met representasie, met afwagting en hierom moet dit uiteindelik of uiteraard op teleurstelling uitloop….

Read More

Joan Hambidge. Hoe lees ons? XX

1 January 2023 By Versindaba

  I Roland Barthes se Empire of Signs verskyn in 1970 en word in 1982 vertaal deur Richard Howard. Dit is ‘n bondige studie oor Japan en die kulturele verskille tussen die Weste en Ooste. Barthes maak van Japan ‘n tekensisteem: Tokio ‘n stad sonder straatnommers, die verbode terrein van die Keiser se paleis, Bunraku-poppe,…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Augustus-kompetisie
  • Resensie: “om my kastele in Spanje te sloop” (jaco barnard-naudé)
  • Resensie: "wanneer woorde asemhaal" (Maritha Broschk) & "swartland" (Rudolph Willemse)
  • Sonja Loots in gesprek met Alwyn Roux oor "Weerskyn"
  • Resensie: "Kinderlê" deur Lynthia Julius

Nuutste bydraes

  • MC. onder die vergrootglas
  • Stephan du Toit. Afrikaans
  • Hennie Maartens. Cloisonnisme 
  • Digtersprofiel: Elna Crouse
  • Edwin Fagel. Mooi (24)

Nuutste kommentaar

  1. Ena on Celesté Fritze. Vergetedal8 May 2025

    Mooi, Celeste!

  2. Barbara Steyn on Celesté Fritze. Vergetedal8 May 2025

    Soooo mooi beskryf!!!

  3. Anira van der Walt on Floris van Zyl. ‘n tafereel van haat en lus en liefde7 May 2025

    Pragtige gedig Floris.

  4. Anita Van der Walt on Nuwe Versindaba-kompetisie: Skryf ‘n ekfrastiese gedig7 May 2025

    Ekfrasties se moer Eksellent eksekutief Eksklusief eksegeties Eksoties beproef

  5. Gerard Scharn on Wenners van “Media-oes”-kompetisie6 May 2025

    Allen van harte gelukgewenst.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon