Resensie: Wilma Stockenström: Met my wysvingertop, Ronel Foster (Red.) Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en kuns en Protea Boekhuis. 2024. Resensent: Marlies Taljard Die bundel Wilma Stockenström: Met my wysvingertop is die sewentiende in die reeks wat deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns uitgegee word en waarin skrywers wat…
Tag: Ronél Foster
Nuwe publikasie. Wilma Stockenström: Met my wysvingertop
Nog ‘n nuwe boek in die reeks oor Herzogpryswenners het pas verskyn. Wilma Stockenström: Met my wysvinger se top (Ronel Foster Redakteur). Dit is ‘n publikasie van die SA Akademie, uitgegee deur die SA Akademie en Protea Boekhuis. AGTERGROND Wilma Stockenström is ’n skrywer, vertaler en aktrise en word erken as een van die belangrikste en…
Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans
Dit is tans ongelukkig so dat die meeste akademiese tydskrifte agter ‘n betaalgordyn lê en redelik ontoeganklik is vir mense wat nie daarop ingeteken is nie. Sodat ons lesers ingelig kan bly in terme van wat tans oor die letterkunde en, spesifiek, oor die poësie geskryf word, sal Versindaba in die vervolg ten minste die…
Yves T’Sjoen. Call for Papers. Nederlandse literatuur in Zuid-Afrika
Call for Papers. Nederlandse literatuur in Zuid-Afrika In samenwerking met de Vereniging voor Internationale Neerlandistiek wordt een vakspecialistisch boek voorbereid in de reeks Lage Landen Studies (Y. T’Sjoen & R. Foster (eds.), Academia Press, Gent 2015). Het boek presenteert gevalstudies met aandacht voor vertalingen, beschouwingen over en de kritische receptie van moderne Nederlandstalige literatuur in…
Onderhoud. Diggesprek: Alfred Schaffer en Ronel Foster gesels oor die digkuns
Ronel Foster stel die vrae en Alfred Schaffer antwoord.
Ronel Foster e.a. Over grenzen / Oor grense
Vanoggend kan ek bekend maak dat “Over grenzen / Oor grense” uiteindelik beskikbaar is by Protea Boekwinkel op Stellenbosch. Hierdie tweetalige, vergelykende studie van Nederlandse, Vlaamse en Afrikaanse poësie is die resultaat van ‘n jarelange samewerking tussen letterkundige ondersoekers van die Afrikaanse en Nederlandstalige digkuns, en is die eerste publikasie van sy aard sedert 1945. En…
Johann Lodewyk Marais. Voortreflike poësiekritiek
Die vraag kom meermale by my op wat die mooiste, insiggewendste of bes geskrewe stuk literêre kritiek in Afrikaans is. ‘n Mens sou natuurlik eers goed moet besin oor die maatstawwe vir jou keuse en net so goed moet motiveer waarom die keuse op ‘n bepaalde stuk val. Hieroor gaan ek nie in soveel besonderhede…
Nuwe stemme word bekend gemaak
Een van die opwindendste projekte in ons digkuns is sekerlik Tafelberg se Nuwe Stemme-reeks waarmee publikasie-geleentheid gebied word aan jong digters wat nog nie genoeg kwaliteitgedigte het vir ’n eie, selfstandige debuut nie. En vandag kan ons die jong stemme wie se verse moontlik in Nuwe Stemme 4 opgeneem gaan word, bekend maak. In alfabetiese volgorde is hulle…
