Rooikappie en die wolf Toe ek vir oulaas gaan totsiens sê, was dit ‘n vreemdeling wat gelê het in Ouma se bed. In plaas van rose het sy geruik na bedpan, kanker en hospitaal. Haar sagte Ouma-lyf ‘n sakkie bene, in die plek van haar witgrys-perm net spinnerakdraadjies. Die blink het…