evolusie dalk oor ’n duisend jaar of wat sal iemand haar uitkalwe met skoffel en kwas en wonder wie hierdie mens was met die stewige gebeente, fyn hande en winkeltande en dalk sal antropoloë kan bepaal dat haar oë blou was en dat sy bars kon kyk en verwant aan Koisans…
Tag: Ruan Fourie
Digtersprofiel: Ruan Fourie
Ruan Fourie is in 1994 in Bloemfontein gebore. Hy onderneem in 2017 ’n honneursgraad in Afrikaanse Skryfkuns aan die Noordwes-Universiteit. Sy eerste gedig is in Taalgenoot en Jip gepubliseer (2012) en sedertdien het van sy gedigte op Versindaba, Storiewerf en Litnet se webruimtes verskyn. In 2016 wen hy die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se skryfkompetisie, waarna die wengedig in die…
Resensie: ‘n ope brief aan Dorian Gray (Ruan Fourie)
’n ope brief aan Dorian Gray (Ruan Fourie). Pretoria: Protea Boekhuis,2017 Resensent: Marius Crous The Picture of Dorian Gray is seker die bekendste werk van Oscar Wilde. Dit het in 1890 vir die eerste keer in die Lippincott’s Monthly Magazine verskyn. Vanweë die skerp kritiek op die Viktoriaanse samelewing was dit onmiddellik ’n kontroversiële teks…
Nuwe publikasie: ‘n ope brief aan Dorian Gray (Ruan Fourie)
’n ope brief aan Dorian Gray Ruan Fourie In hierdie debuutbundel word ’n liefdesgeskiedenis vertel soos dit deur verskillende stadiums beleef word deur die spreker. Aan die begin soek die spreker na ’n manier om sy liefde duidelik genoeg uit te druk; dan volg die ontnugtering en die belewenis van die geliefde as ’n leë…