Soms is ek nie lus om my rubrieke in Rapport volgens die resep te skryf nie. Blykbaar moet jy met ʼn stelling begin wat die leser sal prikkel of interesseer. Onthou, ʼn mens kompeteer met honderde ander stories, die televisie, en in my geval, mense wie se ooglede deur pense vol Sondagskaapboud en ertjies na onder…