Wildebraam Rubus plicatus Wildebraam middag, wildebraam woord, ’n voël het dié dag koers gekry noord. Soek ek in die lug om te sien waarheen bly ek met leë hande en mis die reën. Wildebraam middag, wildebraam onthou – het ek ook verdwaal, bly ek in die kou. Digteby se roep…