Rudolph Willemse is op 5 Julie 1958 gebore te Blyvooruitzicht. Hy gaan op Carletonville skool. Hy studeer regte aan die Potchefstroomse Universiteit en behaal sy B.Jur. LLB.-grade. Hy werk aanvanklik by die Departement Justisie as staatsaanklaer en staatsregsadviseur maar word in 1988 genader deur ’n regsfirma gevra om by regshervorming betrokke te raak. Hy kwalifiseer homself…
Tag: Rudolph Willemse
Nuwe Bundel. Rudolph Willemse: swartland
swartland Rudolph Willemse swartland is Rudolph se derde digbundel en word deur twee bundels voorafgegaan – Kweekskool (1982) en middelman (2005). Rudolph beskryf swartland as verkenning van ’n geografiese, sosio-politiese en psigologiese ruimte in die konteks van verandering. Oor die outeur Rudolph Willemse is op 5 Julie 1958 te Blyvooruitzicht gebore. Hy studeer in die regte en die filosofie en verwerf onder…
Hannalie Taute. Blou (s)katte
Dit is lente. Ek gewaar n paar blou bloeisels op hierdie blou geskakeerde Maandag. Gewoonlik ly ek elke jaar aan na-geboorte-dag “blues”, maar nie hierdie jaar nie. Asof ter viering daarvan ontvang ek ʼn blou pakkie: uit die bloute, en binne in was onder andere hierdie blou boek: Dit is ʼn bielie van n boek….