Rumi: Liefdesverse en aanhalings Uitgesoek en vertaal deur Dietloff van der Berg Naledi, 2023 Jalāl al-Dīn Rūmī (1207–1273) se werke is al eeue lank in die Midde-Ooste die gewildste digkuns. Dit het sedert die 1960’s in Engelse vertalings ’n geweldige aanklank by lesers gevind en is steeds die topverkoper van alle digkuns in…