Jalāl ad-Dīn Muhammad Rūmī. Vertaling uit Engels in Afrikaans. Vert. deur Bester Meyer ‘Hoekom moet ek soek? Ek is net soos hy. Sy wese praat deur my. Ek het maar net my self gesoek!’ Leegheid en Stilte: die Aandlug Oor stilte In die Persiese digkuns verwys die digter…