Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Rutger Kopland

Louis Esterhuizen. Rutger Kopland, Nederland se mees geliefde digter, oorlede …

15 July 2012 By Versindaba

  Hartseernuus vanoggend is dat die NRC Handelsblad pas bekend gemaak het dat Rutger Kopland (foto), allerweë beskou as een van Nederland se mees geliefde digters, op Woensdag, 11 Julie, oorlede is. Hy was 77 jaar oud. Luidens die verklaring, die volgende: “En nog altijd is zijn werk ongekend populair. Van zijn bundels zijn in…

Read More

Onderhoud met Daniel Hugo

6 February 201119 May 2011 By Versindaba

Onder die appelboom Daniel Hugo in gesprek met Louis Esterhuizen   Daniel Hugo is op 26 Februarie 1955 op Stellenbosch gebore. Hy gaan skool op Greyton en in Windhoek. Daarna studeer hy aan die Universiteite van Stellenbosch (BA (Hons)), Pretoria (MA) en die Vrystaat (DLitt). Op Stellenbosch was hy ‘n lid van D.J. Opperman se…

Read More

Om Rutger Kopland onder oog te kry

13 December 201013 December 2010 By Versindaba

Via ‘n skakel op De Contrabas beland ek op Cobra se webblad waar ‘n besonderse bespreking van die derde, hersiene uitgawe van Rutger Kopland (1934) se Verzamelde gedichten deur Paul Demets bespreek word; en ai, watter besonderse digterskap is dit nie híérdie nie … Gewis een van die heel belangrikstes in die meer onlangse Nederlandse…

Read More

Rutger Kopland – vertaling in Afrikaans

19 November 200930 May 2024 By admin

Rutger Kopland – vertaal deur Daniel Hugo. Uit: Rutger Kopland, Toen ik dit zag, Uitgeverij G.A. van Oorschot, Amsterdam, 2008.   Wat is poëzie   In de verte groeit het geruis van een trein stopt zegt ze en ze zet de recorder uit door de ramen stroomt steeds meer zwart licht de kamer in is…

Read More

Rookverslaafde martelaars

27 August 200927 August 2009 By Marlise Joubert

Synde ‘n lojale en toegewyde lid van die Nasionale Rokersvereniging, het die volgende berig my omtrent laat regop sit. Lynn Barber, ‘n bekende skrywer en joernalis in Brittanje, het naamlik van die Richmond Book Now-fees in November onttrek nadat die organiseerders daarop aangedring het dat sy ‘n ander foto vir hul promosiemateriaal moet verskaf. Op…

Read More

Wanneer ‘n skrywer hom vererg …

25 August 200925 August 2009 By Marlise Joubert

Alain de Botton is natuurlik bekend vir vele boeke, waaronder die lieflike The Art of Travel (Penguin, 2003). En elkeen van hulle is heel uniek in opset. So het hy byvoorbeeld vroeër vanjaar vir ‘n ruk voltyds sy intrek by die Heathrow-lughawe buite London geneem ten einde ‘n boek, wat later vanjaar beskikbaar gaan wees,…

Read More

Rutger Kopland 75 jaar oud!

5 August 2009 By Marlise Joubert

Gister het Rutger Kopland (pseudoniem vir Rutger Hendrik van den Hoofdakker), een van die reuse in wêrelddigkuns, sy 75ste verjaarsdag gevier. Kopland het in 1966 gedebuteer met Onder het vee. Daarna het nog vyftien digbundels gevolg, waarvan Toen ik dit zag (2008: Van Oorschot, Amsterdam) die mees onlangse is. In sy loopbaan het hy vele…

Read More

Poetry International ’n groot sukses

24 June 200924 June 2009 By Marlise Joubert

De Volkskrant se Peter Swamborn berig dat die pasafgelope Poetry International te Rotterdam ‘n groot sukses was. Dit was naamlik die 40ste jaar waarin dié weeklange poësie-fees plaasgevind het en vanjaar is dit deur 5,500 besoekers bygewoon; aansienlik meer as verlede jaar se 3,400. Nog ‘n belangrike feit is dat geen toegangsgelde gevra word nie;…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies
  • Carla Botha. Lesse in Wêreldreise
  • Stephan du Toit. Moed

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. Swartoogtiptol
  • Hennie Maartens. blommeprag
  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en die verwikkelde lyn
  • Johann Lodewyk Marais. Seisoen
  • Koos de Wet. Onse Raka

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Joan Hambidge. Sheila Cussons en die verwikkelde lyn17 August 2026

    Marlies Taljard: Johann se Lange het destyds in "Kaapse Paragrawe" soms oor Sheila Cussons geskryf. Sien byvoorbeeld dié onderhoud wat…

  2. Andries Fourie on Andries Fourie. Soos die val van ‘n veer16 August 2026

    Baie dankie Anne-Marie!

  3. Joan Hambidge on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges11 August 2026

    Dank. Albei is wonderbaarlike digters. Ek lees nou weer die hele Cussons en hoe sy Neruda en Borges vir ons…

  4. Mirinda on Krige Visser. lykskou10 August 2026

    Iets wat mens nooit sal vergeet nie....veral wanneer so jonk en sensitief...en die reuke sal mens altyd bybly...

  5. Eugene Vorster on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges10 August 2026

    Beste Professor Hambidge, baie dankie vir hierdie boeiende artikel. Dit inspireer ‘n mens om verder oor Borges & Cussons te…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon