‘n Nijmeegse digter, Ruud Linssen, het besluit om die gedagte van gedigte maak as “bloedsweet” baie letterlik te vertolk en beoog om die gedigte vir sy debuutbundel, wat vroeg volgende jaar verskyn, in sy eie bloed te laat druk. “Bij mijn weten is drukken met menselijk bloed in Nederland of België nooit eerder gebeurd. Dus…