Ryan Pedro is in 1993 in die Kaap gebore. Meeste van sy grootwordjare is in Kakamas en Vredenburg/Saldanha deurgebring. Tans is hy besig met sy MA in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch. Hy woon in Gordon’s Baai, waar hy voltyds as skrywer werk (draaiboeke vir televisie, persoonlike skryfprojekte). In 2017 is van sy gedigte…
Tag: Ryan Pedro
Nuwe bundel. Ryan Pedro: Pienk ceramic-hondjies
Ryan Pedro Pienk ceramic-hondjies In Ryan Pedro se debuutbundel kom ’n sterk nuwe stem aan die woord in roerende gedigte wat dikwels uit die oogpunt van ’n bruin seun op ’n plattelandse dorp aangebied word. Die kompleksiteite van identiteit, ras, klas en opvoeding word ondersoek deur dié seun se beweging tussen verskillende wêrelde binne…