Oor die jare heen het daar in Suid-Afrika ’n hele aantal bloemlesings uit die Nederlandstalige poësie verskyn, veral met die oog op die voorskryfmark. Hierdie bloemlesings wat deur Suid-Afrikaanse letterkundiges saamgestel is, het ons studente in staat gestel om met baie eeue van Nederlandstalige letterkunde kennis te maak. Vandag kan dit boeiend wees om ’n…