Johann de Lange is die naweek aangewys as die South African Literary Awards (SALA) se wenner van die 2021-Poësieprys vir sy bundel Die meeste sterre is lankal dood (Human & Rousseau, 2020). Hy het met digters van alle amptelike tale in Suid-Afrika meegeding. Namens Versindaba: Baie geluk, Johann. Jy verdien hierdie prys!…