Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Salvia Ockhuis gedig

Salvia Ockhuis. Trauma

27 March 2023 By Versindaba

  Trauma   Gemeenskappe se seer sal veral naweke manifesteer in provinsiale hospitale se trouma-eenhede en sale:   stomp trouma: (Dokter, ek het geval; Mevrou, hoe lank slaan hy jou al?);   nob: (Daddy het baba vir Mammie gegooi  – toe val sy op haar kop);   messteek en skietwond se gapende nood wys genadeloses…

Read More

Salvia Ockhuis. Vel

28 February 2023 By Versindaba

  Vel   Jy lyn my soom my, vorm my, teken my kontoere, huid  my vaste lande, hul my vloei;   bas my bou en huis my hart;   sonder jou is ek skansloos teen skade: net brose naaktheid van rooi-rou vlees, die brutale blou van ontblote vate;   misvorm minus die steun van vashou-nate;…

Read More

Salvia Ockhuis. Metastase

27 February 2023 By Versindaba

  Metastase   Hulle is wegloop-telge van ‘n maligne-ma wat haar identiteit slinks na ander weefsel en organe dra;   elders in die anatomie die bloudruk van hul vraatsug na verrotting laat ontsteek:   nie-benigne neoplasmas kweek.   © Salvia Ockhuis, 2023  

Read More

Salvia Ockhuis. Defibrilasie

20 February 2023 By Versindaba

  Defibrilasie   Die monitor registreer jou ventrikels wat fibrilleer: daar’s chaos in die onderste kamers van jou hart;   jy presenteer jou nood met ‘n weet wat weg wei, met jou asem wat stop, met jou karotis wat nie klop en onder jou vel sprei die wit laken van die wagtende dood –  …

Read More

Salvia Ockhuis. Koronêre Angiogram

14 February 2023 By Versindaba

  Koronêre Angiogram   Doeke dek die pasiënt steriel van toon tot nek, elke vou of kreukel presies plat getrek met net ‘n kaal lies wat onder kleurlose pleister loer: hier – deur ‘n punksie in die femorale arterie – word oor ‘n draad kateters na die linker en regter koronêre arteries onderskeidelik gevoer;  …

Read More

Salvia Ockhuis. Ontydig

13 April 202213 April 2022 By Versindaba

      Ontydig   Jy het die son se geel spoor oor blou noukeurig dopgehou; jy kon skadu’s se val vertaal en só sekuur die tyd bepaal.   Hier is mense wat glo hulle weet elkeen se tyd op aarde is afgemeet.   Maar my hart sien nou geen songeel teen die hemelblou  – net skaduwees wat daglank daal:…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Atrium” (Marlise Joubert)
  • Meyer van Rensburg. BB
  • Stephan du Toit. Geklief
  • Margaret Cordier. Die mens as bouer
  • Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar

Nuutste kommentaar

  1. Hein Viljoen on Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar20 January 2026

    Joan Jy skryf: "By Kouwenaar: die maan en die perse word één". Die hele ryk Persiese wêreld - Babilon, spykerskrif,…

  2. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  4. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  5. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon