Susan Sontag I In sy antologie oor mediese poësie, Poetry in Medicine bring Michael Salcman gedigte uit verskeie invalshoeke ten opsigte van mediese kondisies byeen. Salcman is ’n bekende Amerikaanse digter en medikus en wat in die Afrikaanse poësie bekend sou staan as sogenaamde “digtende dokter”. Afgesien van ’n ruim en boeiende versameling…
Tag: Sanctum
Nuwe Bundel. Joan Hambidge: Sanctum
Sanctum Joan Hambidge Sanctum is ’n versameling gedigte wat in die teken van verlies staan – daar is verse oor verlore liefde, verlore woorde, verlore plekke. Daar is lykdigte vir gestorwe geliefdes en skrywers, en gedigte oor inperking en onsekerheid. Daar is verse oor kerke en heilige plekke, vandaar die titel. Soos…