PERSVERKLARING Wenners van Sanlampryse vir Jeuglektuur 2021 bekend gemaak Sanlam en Tafelberg, ’n druknaam van NB-Uitgewers, kondig met trots die wenners van die 2021-Sanlampryse vir Jeuglektuur aan. Die pryse, wat ingestel is om oorspronklike en kreatiewe skryfwerk vir tienerlesers (12–18 jaar oud) en jong volwassenes aan te moedig, is op 20 November…