Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Sarel van Zyl gedig

Sarel van Zyl. Die god teen die dak

18 November 2024 By Versindaba

  Die god teen die dak   Ore toe onder louwarm water Op my rug staar ek deur die stoom na die badkamer lig Skielik,na links, so twee oop hande sit jy groen-skel afgeëts teen die knotty pine planke   Hottentotsgot het die mense jou genoem maar om polities korrek te bly is die tyd…

Read More

Sarel van Zyl. Oorbodig

26 September 2024 By Versindaba

  Oorbodig   Vandag is moeg Pappens doringdraad op ‘n vaal bruin hoëveldse veld Die wind sing en suis deur die droe gras, jaag sekonde-stofstorms op   Geroeste grensdraad al te veel keer weer styf gespan Maar grense verander Grense verskuif Grense raak irrelevant…   Ek wens ek kon gaan verdwaal in Eugene Marais se…

Read More

Sarel van Zyl. Die hoop beskaam nie.

23 August 2024 By Versindaba

  Die hoop beskaam nie   Soms wil ek ‘n donker gedig skryf so swart soos die hond wat aan ons voordeur krap ‘n Siniese sin wat selfs Bukowsi sal skok   Sporadies wil ek ‘n dodemars neurie vir my ontslape kindersiel en vir dae toe ek nog geweet het hoe om te kniel  …

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Resensie: “’n Ander wêreld” (Eunice Basson)
  • Anne-Marie Bartie. alpha centauri
  • Stephan du Toit. Witgatboom
  • Anne-Marie Bartie

Nuutste bydraes

  • Daniel Hugo. Winternag
  • Vincent Oliphant. Soos
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale
  • 100 Duitse Bestes: Elisabeth Borchers (1926-2013)
  • Ilse van Staden. tuiskoms

Nuutste kommentaar

  1. Aldre Lategan on Joan Hambidge. Philip de Vos – die boek op die regte oomblik11 November 2025

    Dankie, Joan, jou resensie is net so 'n lekkerte om te lees soos Philip se boek.

  2. Marlies Taljard on Nuwe publikasie: “Troilus and Criseyde” in Afrikaans vert. deur Johan Boje10 November 2025

    Besonder insiggewende inleiding wat onmisbaar is wanneer mens so 'n vertaling lees. Baie geluk met 'n wêreldklas vertaling John Boje.

  3. Peet van Schalkwyk on Peet van Schalkwyk. Camdeboo, Van der Waltshoek10 November 2025

    Baie dankie Vds

  4. VDS Brink on Peet van Schalkwyk. Camdeboo, Van der Waltshoek8 November 2025

    Peet, dit is aangrypend mooi!

  5. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)3 November 2025

    Dankie, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon