I. Wat is die ars poetica van taalmodelle, kletsbotte en robotte wat poësie skryf? Durf ’n mens enigsins bespiegel oor kunsmatige intelligensie se selfreflekterende kunsteoretiese besinnings? Volgens Hambidge (2023) word die ars poetica herlei na Horatius se “Brief aan Lucius Calpurnius Piso” (’n Romeinse senator) en sy twee seuns, wat in 19 vC…