Anton Dockel. Skarabee
Saturday, May 28th, 2022
Skarabee
(Scarabaeus sacer)
plaaslik is hy maar net ’n kruier van mis
maar in Egiptiese graftombes ’n idool
heilige kewer in die ryk van Anubis
vir toegang tot die nalewe die simbool
© Anton Dockel, 2022