Nou met die skielike bohaai oor die Hertzogprys-toekenning aan Adam Small vir Kanna hy kô hystoe. het ek gister my kopie van Sê Sjibbolet uit die rak gehaal, Gesprekke met skrywers 2 met Ronnie Belcher se onderhoud met Small, en ook ’n paar vergeelde koerant-uitknipsels toe ek self in 1976 in ’n wit-produksie van Kanna…