Seamus Heaney – vertaal in Afrikaans deur Charl-Pierre Naudé Spit Tussen my wysvinger en my duim sit die bonkige pen, knus soos ʼn geweer. Van benede my venster kom die skoon rasperklank van ʼn graaf wat insak in sagte gruisgrond: my pa, wat spit. Ek kyk af na onder waar sy bolyf…