Nuus uit Brittanje: Onderwater ‘n Klompie maande gelede was ek by die Universiteit van East Anglia se Fees van Wêreldliteratuur, wat in Norwich gehou is. Dit is ‘n ou stad met ‘n pragtige katedraal, ‘n tradisionele groentemark, ‘n gerespekteerde kreatiewe skryfwerk departement, en die tuisgrond van die sêding ‘Normal for Norfolk’ (NFN) – op sy…
Tag: See
Johann Lodewyk Marais. Portugese digters en die see
In Mosambiek en al die ander Lusofone lande is die see belangrik. Eenkeer het ek ‘n plakkaatuitstalling bygewoon oor Portugees en die lande waar dit ‘n amptelike taal is. Op die onderskeie plakkate was aanhalings oor die see uit gedigte van figure soos Fernando Pessoa (die grootste digter wat Portugal gedurende die twintigste eeu opgelewer…