Synde ‘n boekhandelaar is dit uiteraard vir my haas onmoontlik om by ’n ander boekwinkel verby te loop sonder om in te gaan en te kyk hoe ons eie onderneming daarmee vergelyk. So gebeur dit dat vriend Luuk ons verlede jaar spesiaal na Maastricht neem waar die mooiste boekwinkel ter wêreld is. En ek bedoel dit letterlik. Verlede jaar is die mooiste…