Verlede jaar het ek een keer hierdie blog misbruik om ‘n optrede te bemark, en nou gaan ek dit weer doen. Ek collaborate saam met lede van die Kaapse band Bateleur en ander vriende volgende Maandagaand die 5de Maart om 18h00 by De Vette Mossel tydens die Woordfees. Die titel van die produksie is Transkripsie…