Onlangs stop een van my vriende ’n kopie van Imagine Africa in my hand, ’n versameling tekste byeengebring deur die Pirogue Collective, die kreatiewe vergestalting van die Gorée Instituut in Senegal. In die voorwoord sê Breyten Breytenbach, die sameroeper van die collective, dat die dryfkrag agter die boek is om te wys dat Afrika steeds…