Dat die band tussen digter en drank soms meer as (amperse) alliterasie behels, is ‘n algemeen bekende feit. Nou wil dit luidens ‘n berig op ‘n Kanadese webtuiste egter voorkom asof ‘n bekroonde digter van Ottawa, ene Shane Rhodes, dié natuurlike alliansie tot ‘n winsgewende een probeer omskakel deur vervaardigers van drank te nader met…