In die tagtigs het ʼn platemaatskappy met die naam Shifty Records gesorg dat daar goeie musiek was om na te luister. Die man aan die stuur van sake was Lloyd Ross. Shifty Records het onlangs baie van hul musiek, asook opnames wat voorheen nie beskikbaar was nie, op die web vrygestel. Gaan loer hier in….
Tag: Shaun de Waal
Andries Bezuidenhout. “Flat, drab, boring” Oos-Kaap
Ek is vanoggend verstom oor ʼn onderhoud wat Shaun de Waal met Steven Jacobs, die regisseur van die filmweergawe van Disgrace, in die Mail & Guardian gedoen het. In plaas van om die plaastonele in die Oos-Kaap te verfilm, is daar eerder besluit om dit in die Wes-Kaap te doen. Blykbaar kan ʼn mens die Hottentots-Hollandberge…