die eerste voorhoedes van die dood het opgedaag en die liggaam gly soos sand deur die vingers, apatie neutraliseer die sintuie oorlewing ontplooi soos ʼn woestaard en sny jou af van ander sodat jy al hoe meer vertroud raak met die na-binne-gedraaidheid van die dood laai vir laai word jy leeggemaak tot…