I. Wat is die ars poetica van taalmodelle, kletsbotte en robotte wat poësie skryf? Durf ’n mens enigsins bespiegel oor kunsmatige intelligensie se selfreflekterende kunsteoretiese besinnings? Volgens Hambidge (2023) word die ars poetica herlei na Horatius se “Brief aan Lucius Calpurnius Piso” (’n Romeinse senator) en sy twee seuns, wat in 19 vC…
Tag: SILWERWIT IN DIE SOONTOE
Resensie: “Silwerwit in die soontoe” (Imke van Heerden met Anil Bas en Etienne van Heerden)
Resensie: Silwerwit in die soontoe deur Imke van Heerden met Anil Bas en Etienne van Heerden. Naledi, 2023. ISBN 978-1-77617-278-8 Resensent: Mellet Moll I. Telkens wanneer ’n nuwe tegnologie sy opwagting maak, is die mensdom se reaksie soortgelyk: sommige kommentators is só beïndruk daarmee dat uitsprake gemaak word wat die rol van…
Nuwe Bundel. Imke van Heerden met Anil Bas en Etienne van Heerden: Silwerwit in die soontoe
SILWERWIT IN DIE SOONTOE Afrikaans se eerste KI-gedigte Imke van Heerden met Anil Bas en Etienne van Heerden Geheimsinnige ideale paadjie digby die huis. Silwerwit in die soontoe, saggies soos ’n spokerigheid. Silwerwit in die soontoe is ’n eerste poging om die menigte moontlikhede van Afrikaans met behulp van kunsmatige intelligensie (KI) te…