“Vir my is die Minotaurus die versinnebeelding van kreatiwiteit en die kunste. Hy is een van die basterkinders van die verbeelding. Maar die soektog na die Minotaurus is ʼn gevaarlike pad om te loop. Mý doelwit is nie om hom dood te maak of te keer dat hy my vermorsel nie, maar om met hom…
Tag: simboliek in die digkuns
Brief vir Breyten, oor simboliek
Charl-Pierre Naudé Hallo Breyten, Jy maak ‘n belangrike punt in jou opstel “Klinkdink” wat op my blog staan, oor metafoor en simbool. Ek stem saam dat simbool soms te absolutisties kan wees, dat metafoor, met sy nimmereindigende iterasies, verkieslik is. Maar dis nou as mens praat van simbool in die pre-Moderne en…