Die Britse digter, Simon Armitage, het onlangs ‘n nuwe teks (‘n inleiding en ‘n soort nawoord) geskryf vir ‘n Oscarbekroonde rolprentweergawe van Prokofiev se bekende Pieter en die Wolf. Die eerste opvoering van die werk het in Desember verlede jaar in Londen plaasgevind. Ek is nie seker of die speelvak al tot ‘n einde gekom het, en…