Die kortlys van ses titels vir vanjaar se Man Booker-prys is gister deur die organiseerders bekendgemaak. Volgens James Naughtie, voorsitter van die paneel beoordelaars, is hul stoutste verwagtinge oortref en is hulle “thrilled to be able to announce such a strong shortlist, so enticing that it will certainly give us a headache when we come to…