Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Simon Vinkenoog

Heruitgee van klassieke inheemse tekste

20 July 200920 July 2009 By Marlise Joubert

  Na my Nuuswekker verlede Vrydag, waarin ek berig het van die enorme bedrag geld wat bewillig is vir die bevordering van Nederlandse letterkunde in Brittanje, het ek vinnig deur ons eie regering se webblaaie gesnuffel om te kyk of ek enige aanduiding van soortgelyke projekte kan vind; ek meen, ons het dan kulturele samewerkingsooreenkomste met…

Read More

Simon Vinkenoog Sondag oorlede

13 July 200914 July 2009 By Marlise Joubert

Hartseer nuus vanoggend is dat Simon Vinkenoog vroeg Sondagoggend oorlede is. Op 22 Junie het Nuuswekker nog hier berig dat Vinkenoog aan die Felix Poësiefees te Antwerpen moes onttrek vanweë die feit dat hy gehospitaliseer moes word vir ‘n dringende been-amputasie. Verlede Vrydag is hy in Amsterdam weer na die hospitaal gehaas weens bloeding op die…

Read More

Simon Vinkenoog onttrek aan fees

22 June 200922 June 2009 By Marlise Joubert

  Simon Vinkenoog Hierdie naweek het die jaarlikse Felix Poetry Festival in Antwerp ten einde geloop. Simon Vinkenoog (81), wat veronderstel was om die hoofrede te lewer, kon egter nie deelneem nie, aangesien hy hom tans in die hospitaal bevind na ’n onderbeen-amputasie enkele dae vantevore. Volgens sy vrou se inskrywing op sy webblad gaan dit onder…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)
  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot
  • Krige Visser. die wedstryd op Marchand

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon