Uys Krige en Ingrid Jonker
Wednesday, January 20th, 2010Na aanleiding van my blog-inskrywing oor Uys Krige wat gister verskyn het, het Marlise Joubert vir my dié pragtige foto’s aangestuur. Hierdie een het sy jare gelede self geneem van Krige:
Hierdie foto van Uys, Ingrid Jonker en haar dogter Simone, het Jack Cope jare gelede vir Marlise gestuur. Die identiteit van die fotograaf is onbekend:
Pragtig, nie waar nie?