Sinéad O’Connor Niks vergelyk met jou woede argwaan pyn teen jou familie politiek die kerk Die leeu en die kobra jou simbole teen inkerkering (soos) bipolariteit en ander geestesafwykings hulpkrete misgekyk die pous se foto opgeskeur hare afgeskeer oor almal wat ongerymd optree jy was iets dwingends dalk ‘n katekrese…