Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Sirkelgang Johann Lodewyk Marais

Onderhoud met Johann Lodewyk Marais oor “Sirkelgang”

5 August 20238 August 2023 By Versindaba

  Marlies Taljard gesels met Johann Lodewyk Marais oor sy nuutste digbundel, Sirkelgang (Naledi, 2023)   Marlies Taljard (MT) Johann, baie dankie dat jy bereid is om met my oor jou nuutste digbundel te gesels. Sirkelgang is nie die eerste boek wat die afgelope twee, drie jaar uit jou pen verskyn het nie. Vertel so…

Read More

Resensie: “Sirkelgang” (Johann Lodewyk Marais)

31 July 2023 By Versindaba

      Resensie: Sirkelgang deur Johann Lodewyk Marais. Naledi, 2023. ISBN 978-1-991256-09-6 Resensent: Neil Cochrane   In 1983 debuteer Johann Lodewyk Marais met Die somer is ’n dag oud. Hy vorm deel van ’n toonaangewende groep Afrikaanse digters wat gedurende die 1980’s op die literêre verhoog verskyn en op verskeie maniere die Afrikaanse digkuns…

Read More

Joan Hambidge. Bundelverband

24 July 202327 July 2023 By Versindaba

  I Bundelverband. Waar ‘n gedig in ‘n bundel staan, is tersaaklik. Is dit eerste (die sogenaamde programgedig) of laaste in die bundel opgeneem? Die programgedig is ‘n aankondiging van wat in die bundel gaan verskyn: die temas en motiewe. Die laaste gedig in ‘n bundel is ‘n soort afsluiting. Dikwels met bronne en bedankings…

Read More

Joan Hambidge. Sirkelgang

18 July 202324 July 2023 By Versindaba

  Sirkelgang Vir Johann Lodewyk Marais   By die lees van jou verse vanoggend onthou ek ‘n aand in Les Marais toe ons deurnag praat oor die digkuns.   Ekologies-besinnend met reise deur Afrika; ek – daarenteen – na verre ruimtes: by Machu Picchu en in Egipte veral,   op kliptafels en in hiërogliewe gelees…

Read More

Meeste gelees

  • Augustus-kompetisie
  • Resensie: "Miniatuur". (Johann de Lange)
  • Boekbespreking: “Taboek” (Riku Lätti)
  • Resensie: “Stil gesprek” (Jan Pretorius)
  • Resensie: Vlindervreter ( Melanie Grobler en Christiaan Diedericks)

Nuutste bydraes

  • 100 Duitse Bestes: Gottfried Benn (1886-1956) (II)
  • Jakes Moller. Peter Place straat, Bryanston
  • “Stil gesprek” (Jan Pretorius) nou in Duits beskikbaar
  • Digtersprofiel: Andries de Beer
  • Digtersprofiel: Anita van der Walt

Nuutste kommentaar

  1. Eugene Vorster on RIV Christiaan Diedericks7 July 2025

    “Live your Truth” vir Chris skielik is dit stil/ byna subliem/ (jy sal verstaan)/ net nou en dan ‘n nat…

  2. Charl-Pierre Naude on Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)7 July 2025

    Hierdie is 'n teleurstellende en ongeinspireerde resensie deur 'n resensent van wie mens veel meer verwag. Dit lyk meer na…

  3. Bernardus Johannes Odendaal on Ingeborg Bachmann – vertaling in Afrikaans5 July 2025

    Ek stem met Daniel saam!

  4. Bernardus Johannes Odendaal on 100 Duitse Bestes: Gottfried Benn (1886-1956) (I)3 July 2025

    Baie dankie, Joan!

  5. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Gottfried Benn (1886-1956) (I)3 July 2025

    Skitterende digter! Puik vertaal.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon