Ek het nog altyd gehou van ‘n goeie slagspreuk. En ek het ‘n sagte plekkie vir die Situasioniste en ander selebrante van die alledaagse. Hier, vir die naweek, is ‘n paar lekker slagspreuke van Raoul Vaneigem. * In an industrial society which confuses work and productivity, the necessity of producing has always been an enemy of…