SKADU OOR DIE SONWYSER – KOBUS LOMBARD (Protea Boekhuis, 2015) Resensent: Marlies Taljard Toe ek Kobus Lombard se vierde bundel, Skadu oor die sonwyser lees, het dit my met die illusie van Bonsaikuns gelaat. ʼn Bonsai is ʼn boom wat klein genoeg gehou word om in ʼn houer te groei. Ten spyte van die…